• KONTAK ONS :

    +27 56 212 4839

Agrilux

 

In 1994 is Agrilux Bemarking BK gestig deur Johann Jordaan met die doel om landbou insette te bemark en landboukundige dienste te verskaf aan boere in die Noordwes-Vrystaat.


Agrilux se hoofkantoor is in Kroonstad geleë, maar ons beskik oor bemarkers wat ons produk oor die hele Vrystaat bemark.

Ons VISIE is om die leier te word in die verskaffing van landbouprodukte en landboukundige dienste in die Vrystaat.

 

Ons MISSIE is om kwaliteit landboukundige dienste en produkte aan ons kliente te verskaf deur middel van toewyde diens, gereelde interaksie, hoë kwaliteit produkte en kompeterende pryse.

up

Kontak Ons

facebook

 

twitter

 

google

Adres

King Straat 9

Kroonstad

9500

Telefoon :+27 56 212 4839

E-Pos : info@agrilux.co.za

Ons Agente

Johann Jordaan

+27 82 557 5946

jorrie@agrilux.co.za

Adriaan Jordaan

+27 72 561 4261

adriaan@agrilux.co.za

Stef Breytenbach

+27 72 058 9368

stef@agrilux.co.za

Nannette Pieterse

+27 60 972 0997

nannette@agrilux.co.za