• KONTAK ONS :

    +27 56 212 4839

Produkte

Plante se voedingsbehoeftes is veel meer kompleks as die ou uitgangspunt van makro voeding (stikstof, fosfor, kalium, kalsium en magnesium). Verbeterde kultivars met hoë opbrengs veroorsaak dat ‘n meer volledige voedingsprogram gevolg moet word om hoë opbrengste te realiseer.  Al hoe meer mikro-element tekorte word in die veld opgemerk wat daarop dui dat produsente daaraan aandag moet gee.

Die belangrikheid van ‘n gebalanseerde bemestingsprogram wat voldoende makro en mikro elemente insluit word baie duidelik in die bekende Justus von Liebig se Wet van die Minimum geïlustreer. 

Agrilux bemark ‘n reeks spesialiteitsprodukte wat hierdie probleem aanspreek en boere help om optimale opbrengs te verkry.

 

 

Proewe

Hiermee ‘n goeie voorbeeld van ‘n mikro-element tekort wat reggestel is met die gebruik van die Agrilibrium spesialiteitsprodukte wat Agrilux beskikbaar het.

Vir meer inligting oor presies watter probleme aangespreek kan word deur die implementering van Agrilibrium produkte, laai asseblief die volgende aanbieding af: Agrilibrium Mikro Katione Aanbieding (PDF)

 

Glifostaat en Mangaan

Met gebruik van glifosaat behoort daar addisionele mikro elemente toegedien word om te kompenseer vir die vaslegging van veral mikro elemente asook die onderdrukkende effek op mikrobes en stikstof binding. Baie van wat ons as ‘n magnesium tekort sien is eintlik ‘n mangaan tekort.

Vir meer inligting oor Glifosaat en Mangaan, laai asseblief die volgende aanbieding af: Agrilibrium Glifosaat and Mangaan Aanbieding (PDF)

 

up

Kontak Ons

facebook

 

twitter

 

google

Adres

King Straat 9

Kroonstad

9500

Telefoon :+27 56 212 4839

E-Pos : info@agrilux.co.za

Ons Agente

Johann Jordaan

+27 82 557 5946

jorrie@agrilux.co.za

Adriaan Jordaan

+27 72 561 4261

adriaan@agrilux.co.za

Stef Breytenbach

+27 72 058 9368

stef@agrilux.co.za

Nannette Pieterse

+27 60 972 0997

nannette@agrilux.co.za